Lys van die grootste vreedsame byeenkomste in die geskiedenis

’n Geraamde 30 miljoen pelgrims het op een dag saam gebad tydens 2013 se Maha Kumbh Mela by Allahabad.
Die mausoleum van die Ruhollah Chomeini in Teheran. Sowat 10,2 miljoen mense het sy begrafnis in 1989 in Teheran bygewoon.

Hier volg ’n lys van die grootste vreedsame byeenkomste van mense in die geskiedenis op een plek vir ’n enkele gebeurtenis.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search